07 Junie 2019 Hoe nou?

07 Junie 2019 Hoe nou?

de Charl
1 0 hace un mes
Hoe nou? Lank gelede was daar 'n program op radio met die naam; "So maak mens!" Daarin is raad gegee oor al wat mense gevra het. Jesus het Sy Gees gegee om ons te kom leer HOE ons moet maak en lewe. Hoe meer ek myself onder die Gees se beheer plaas hoe meer ontdek ek dat ek geword het wat Hy wil hê ek moet wees. Kom ons waag dit om Hom te vertrou om dit te doen wat ons nie kan nie.

Autor

Síguenos en Facebook

Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help